Rels /Rules

 

Home
Up
Newsletter
Board Members
Stallion Parade
Skou Uitslae
Reels
Breeders Ads
Photo Gallery
Horses For Sale
Articles
Sponsors / Borge
Perde uit die verlede

Links

www.equinesa.com

 




Inspeksies:


In die toekoms sal perde slegs op sentrale punte geinspekteur word. Daar sal slegs in uiterste gevalle na n lid toe gery word. Brandstof is baie duur en die inspeksies word te duur as ons by elke plaas, kleinhoewe en lid moet aanry om 1 en 2 perde te inspekteur.

 

Infuture horses will also be inspected at shows if this was arranged with the Cape Boerperd office well in advance. Inspection dates and venues will be determined once a year in March.

 

 Maak seker jou aansoek vir inspeksies is betyds by Ezelle of Tania anders gaan jou perde oorstaan vir n jaar.

 

It was also decided that foundation mares may be inspected by one inspector.

Nuwe Rels:


Let asseblief op die volgende reels en teken dit ook so in jou relboek aan:


A) n Klas is klaar wanneer die aankondiger die vertoners vra om te ontspan na inspeksie in die aantreelyn. Indien n perd n yster sou verloor voor hy gevra word om te ontspan sal so n perd gediskwalifiseer word.


B) Dit is ontoelaatbaar om heen en weer te ry wanneer perde gevra word om aan te tree in die aantreelyn. Dit beteken dat wanneer die aankondiger vra kom in en tree aan die vertoner in dieselfde rigting waarin hy gery het na die aantreelyn moet beweeg en aantree.

 

 Vertoners mag nie weer omdraai en stroomop ry niedit is n onmiddelike diskwalifikasie.


C) Bekende perde se name mag nie na hul dood binne 20 jaar weer gebruik word nie. Bv Seacottage


D) Indien iemand n geregistreerde Kaapse Boerperd by n nie-lid van die genootskap koop of kry rus die onus op die KOPER om die perd op sy naam oor te dra en daarvoor te betaal.

 

E)  Cape Boerperd may be shown by a Profesional trainer as ong as he is a member of the breed society and a paid up member in good standing with the Professional Trainers Ass.

 

F) Stap in tuig.  Daar sal gevra word vir 'n stap - nie 'n platvoet stap nie.

 

G)  In kinderryperd en ruiterklasse vir ruiters 8 jaar en onder is dit verpligtend om met 'n Martingale te skou.

 

H)  In Kinderryperd en ruiterklasse vir ruiters 10 jaar en onder is dit opsioneel om met 'n dubbeltoom of martingale te skou.

 

I)  Alle perde in die 3 gang onder 36 maande klas sal met 'n martingale geskou word.

 

J)  'n Kaapse Boerperd sal te alle tye en in enige klas vertoon word volgens die rels van die Kaapse Boerperdtelersgenootskap.

 

K) Bloed aan 'n perd - is bloed en 'n onmiddelike diskwalifikasie te eniger tyd gedurende die klas of terwyl die perd in die baan is.

 

L) Alle hingste wat gebruik word vir teling moet getoets word teen CEM.   Your state vet can do the test.  Geen vullens van ongetoetste hingste sal geregistreer word nie.  Daar is nog heelwat hingste wat nie getoets is nie.   All stallions DNA will be profiled by the office after inspection at the cost of the owner.  Geen hings se sertifikaat sal uitgereik word voordat sy CEM negatiewe toets verslae nie ontvang is nie.

 M.)   Die dra van n harde hoed is verpligtend vir alle ruiters 10 jaar en onder

          A hard hat must be worn by all riders 10 years and under

2. n Kaapse Boerperd moet met n kuif geskou word.

          A Cape Boerperd must be shown with a forelock

3. Geen gekleurde baadjies - drag bly sos dit tans is.

          No coloured jackets - dress codes to stay the same.

4. Trensstang is toelaatbaar maar die middelstuk en kantstuk moet kan buig.  Prentjie is hierby ingesluit.

          Snafflebit is allowed but the middle and sides must be able to move.  Picture included

 

RELS VIR DWELMTOETSE:

CapeBP\NuweReels08.pdf

To Contact Us:


Phone: +27 (0) 42 247 2296
Fax: +27 (0) 42 247 2296
Email: ezelle@capeboerperd.co.za 
P.O. Box 55
COOKHOUSE
5850
South Africa

Sekretaresse: (042) 247 2138

(072) 709 4224

capeboerperd@EquineSA.com


Copyright Gallantskloof 2006 Powered by Toyz IT Solutions